Reg Koop
winkel rakke
vertoon vandag
gister benodighede
môre weer dieselfde dinge
net hoër pryse
uitsoek rakke
vertoon ander land etikette
eksotiese oorspronge
maar innerlik dieselfde
net hoër pryse
ń gedwaal
tussen blink Stefaans winkelrakke
verhoog alleen kredietkaart laste
net gedagte gange bevat
vry skittersterdakligte
draai om
verwyt die tyd
vermors in dwaalgange
droomreis wyer
dit alleen verryk
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.