Jongste aktiwiteit:

verspeel

die son kruip nog weg
agter oggendmis wolke
my voete jeuk om te stap
luister na jou rustige slaap
brakkie rem aan die band
voete lei my vooruit
het ek maar weer
gestop en geklop
so verspeel
ek nog
‘n kans
om saam
oor ons pad
te kan dans

©Teárlach.



Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed