vir
Gedigte
straal
met oë van staal
wat gevoel uitstraal
met ‘n wil wat vertaal
wat die toekoms bepaal
jou hele liggaamstaal
wat uit jou gesig straal
wat ook jou geloof bepaal
skryf nou jou lewensverhaal
jy het tot die insig gekom
dat alles is en was deur Hom
en wag ons steeds dat Hy kom
eendag sal ons weet, nou dom
©Teárlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.