Skarrel
vliegtuie kou swaartekrag
deurdie wind
met boeppens mae
wat dreun oor elke kruin
geskei van alles
behalwe eie geraas.
mense in menige pixels kleure
krabbel vir slim foon sleutels
in eindelose menu’s
vir ń droom bestaan
tot alles in choas
vermeng.
kan ons kolletjies
pas
in dese kas?
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.