reikend
–
in diep water
swem die mens
na sy gevare toe
storm die uitdagings
swem en spartel soms
veg vir verlossing
diegene wat nie
oorhangende takke
van God se genade
sien en aangryp
sal verseker
vergaan
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.