Jongste aktiwiteit:

rekkies


‘n rekkie stap oor my duin
vroeg oggend luister ek na sy stem
ervarings in opleiding en operasies
van bosluise tot indoktrinasie
lewens wyshede en begrip
van gevare, vyand, wen
die voorbly aksies
altyd belangrikste
altyd voor en paraat
fiks genoeg, liggaamlik
en ook geestelik
rek jou rekkies
nog glad
of is jy
plat

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed