
Rommel
lieflings goedere
aangekoop ten duurste
word uitgestal in dominee vertrekke
as beskermings skilde
teen gemeentelede
tyd bederwe waarde
verander gemene voorkeure
en alles gaan uit mode
alles vrot op ashope
sonder liefde
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.