Jongste aktiwiteit:

verlos

Hy het vlees geword
my gedagtes bly daarmee spook
my wese sal geen rus kry
tot ek die drie-enige God sien
maar nou vrees ek daardie beeld
totdat ek Emmánuel se gesig sien
dan verdwyn my vrese heeltemal
omdat Hy vir my ook betaal het
terwyl toe Hy as mens gekruisig was
nou weet ek dat ek deur Hom
ook geheilig word
want Hy is
God met ons

©Teárlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed