Ruiltransaksie ala Kaaps Goud
ek gee vir jou n sak meneer
vol vars gehakte snoek
in ruil vir die duusman
se lekker kersfees koek
©️ Amanda DM
2 Kommentare
-
Tearlach
Pragtige haiku. Eenvoudig mooi.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek