Heimwee en kindwees (Goud)
Penningpoeding en dik vlasous
kaneel en moskonfyt
ma ek mis jou …
in die stilte van kersfees jolyt
©️ Amanda DM
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Penningpoeding en dik vlasous
kaneel en moskonfyt
ma ek mis jou …
in die stilte van kersfees jolyt
©️ Amanda DM
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek