Sag-sag kwyn
Shhh, rinkel, tinkel klein en fyn
met gouelokkies en ogies blou
al is realiteit ‘n fees vir nou
‘n feetjie fladder in die tuin
Vandag verf sy bloedrooi trane
oor winkende golwe
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.