
Samesyn
Samesyn.
Gun mekaar die reg om te lewe maar moenie so toegewend wees dat jy misbruik of mishandel word nie. Gun elkeen sy siening maar moenie so oopkop wees dat jou brein uitval nie.
©VonVillon
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2022- Samesyn projek