
SEISOENE
SEISOENE
rooi roos van my hart
hou ons mooiste drome vas
vasgevang in goud
seisoene skuifel
silwermaan volg liefdesgolf
drome op sonstraal
in sprankelspasies gebou
immer getrou bly my hart
stadig sluipend so
sing my hart n nuwe lied
gelukkig tesaam
*Neologisme: spankelspasies
liefdesgolf
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2018 - Liefdes projek