deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Dankbaarheid, Die Lewe, Droom, Familie, Hartseer, Huwelik, Kuns, Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 23 Februarie 2018 408 gesien 0 Komentare 0hou van safraan fyn word blokkies gesny fyntjies aan mekaar geheg nog fyner gepas in repe stringe repe verheg geblokte reghoek gevul en bedek met stoffering wat saam ‘n duvet maak vrek baie werk vir een kombers ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende