MOORD SLAGTING
MOORD SLAGTING
Moederaarde
het senuwees van staal
moederaarde het geval
vyand het nie op hom laat wag
lekker in sy mou gelag
geboei en haar verkrag
skiet haar koelbloedig op die slag
moord het sy nie verwag
moordslagting het hy vermag
Eleen van Deventer Vorster
*Neologisme/nuutskepping: – moordslagting
(moord + doodslag); (skiet + skoot)
Engels: – murder
(murder + slaughter); (shoot + fire)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.