deur Tearlach vir Gedigte, November 2023 - OOP projek Share: verwante: Winterkloue Jou oë was waterblouerig. 15 November 2023 716 gesien 0 Komentare 0hou van sigwaarde woorde uit hartseer hart borrel uit in diep smart woorde uit mens se siel kakofoniese klanke riel die jubelende danksegging bevestig ‘n ewige belegging put waarde waaruit jy kan negeer liefs ‘n digters van ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende