Titel: Skryf
Deur Koos Elsum

ek hardloop weg
van die ingewing
my pen hang
tussen hart en maag
die neervel
gaan ontstel
TEMAS
ek hardloop weg
van die ingewing
my pen hang
tussen hart en maag
die neervel
gaan ontstel
Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.
Publikasies: 571
Kommentaar telling: 110
2 Lede, 573 gaste aanlyn