Jongste aktiwiteit:

Slegs ‘n Lentereën

Slegs ‘n Lentetereën

Na ‘n lang skeiding en
uiteindelike weersien is
ek skielik so oor oorstelp
en stort vreugdetrane in
blye omhelsing en elke
vreugdetraan ‘n liefdesblyk
op breë skouers in arms omvou – – –
Daar is geen droefheid net
pure vreugde en die trane
slegs ‘n lentereën op ons
hunkerende hartsvelde wat weer
opnuut gaan bot en blom met
weidse groen grasvelde wat
strek tot verre horisonne want
beide ons vreugde en liefde
is grensloos – – –

Janetta – Helena [Babs] ©




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed