sleutel
tussen F, C en G
raak my woorde versper
in hul eenvoudige betekenis
verdwyn hulle in die etimologie
skeef en dwars knars hul die slot
sluit hulle die wêreld van taal oop
deur wêreld se epidemiologie
van onvoltooide data
kan denke verwar
oor wie digter
kan wees
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.