Jongste aktiwiteit:

Sloer

 

 

sleg is die dag

waarop jy prokrasineer

lê – lê deur jou dag sloer

nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie..

so druis die rympie van stuwende golwe

vanoggend oor my duin se rant en skuim wit

soos gedagtes van alles wat van uitstel verlep het

sodra die uitdagings te groot en onmenslik lyk

begin heel eerste die vermydingsgedrag

mōre is mos nog ‘n dag verskyn

van prokreasie kom dan min

die daad van iets nuuts

voortbring raak dan

uitgedun

soos

wit skuim

wat in die sand

wegsink – virewig

in minder as

niks

 

© Tearlach.

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Landi het n geregistreerde lid geword