Jongste aktiwiteit:

Daardie aand

Daardie aand

Deur: Ryno du Plessis

Vir Lien sou ek nooit verraai.

Haar liefde was te veel gesaai.

Ons moes kole laai, dit was ’n groot lawaai.

Geen een het vir Lien gesien; sy was reeds in groot gevaar.

Die reën wou nie bedaar.

Daar was ’n witkopvrou wat my graag wou vergoed vir die redding van haar mank hond.

Lien het haar gewaar.

Sy het kom loer, maar die trein was reeds te naby aan haar.

Dit is die ware verhaal van daardie nag.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Landi het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ODBNamibie het n geregistreerde lid geword