Jongste aktiwiteit:

Stem van die trein

Stem van die trein.

Deur: Ryno du Plessis

Saans kort na twaalf, begin te trein te blaas.

Yster stwawe, geklak van wiele kom die trein al nader.

Wanneer die truin begin fluit naby die bloekomboom, hoor jy die gehuil van uit die kuil.

Duidelik hoor jy die stem van Lien. Sy het die dood nie verdien.

Sy was op die spoor gesien, jare terug toe sy die aremes van brood voorsien.

Lien huil elke aand presies soos daardie aand, toe haar liefde haar verraai.

kon die trein tog maar draai.

©️ Ryno du Plessis 2026. Alle regte voorbehou.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed