Jongste aktiwiteit:

Toe pa se geld opraak

Toe pa se geld opraak.

Deur: Ryno du Plessis

Net die beste moes jy he. Dit is wat almal sê.

Die boom van geld, het goed gegroei.

Geen dag was nodig om jou te bemoei.

Dankie bestaan nie in jou woorde skat. Moet is goed genoeg vir jou.

‘n Kis sak, sonder om ‘n traan te vloei. Pa sou vir my voorsien.

Testament lees, Jy het genoeg gekry. Mag jou hande leer hoe om geld eerlik te verdien.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Landi het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ODBNamibie het n geregistreerde lid geword