TYD
Tyd
Tyd vra nie ñ naam nie.Tyd vra nie vanwaar jy kom nie.Tyd is genadeloosTyd stap aan, sekondes is die treë van tyd.
Tyd gee gister, tyd gee nou, tyd belowe niks oor môre nie, dit is dalk net geleen.
Tyd vra nie geld nie tyd vra nie vrae nie..
Tyd gun lewe, liefde saam wees. Tyd bring hoop, tyd maak heel..
Tyd..gee aan almal maar almal vat tyd om tyd te gebruik
skrywe van
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.