Staal van klei
Staal van klei
Hart van staal is hoe mense jou ken, houe tref van alle kante, staande het jy gebly
Min het geweet, n hart van klei, nat van trane in die storm.
Winde het gewaai, niemand kon dit raai. Stukkies klei het veränder terug na grys stof van die aarde.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.