Weelde se bedel
Weelde se bedel
Die smaak van geld het ek geproe, die lewe van weelde het ek geken.
Hoër as my vlerkspan het ek gevlieg.Groter as God het ek gekies.
Vandag smeek ek, net n broodjie en genade liewe Heer,my foute is buite beheer.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.