Jongste aktiwiteit:

soos altyd

wysheid is soos ‘n donkie
as jy hom wil ry kan jy nie op sy nek sit nie
sou jy probeer, sal jy spoedig anders leer
sit op sy kruis en jy kom wel tuis

slimheid is soos ‘n volstruis
probeer jy hom ry breek hy gou jou kruis
knyp jou bene styf vas onder sy vlerke
gryp sy nek vas en skreeu balke

gedigte is soos ‘n drankie
raak verslaaf daaraan dan sê jy dankie
probeer self jou eie woorde rym
beleef jy dalk maar net pyn

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed