Jongste aktiwiteit:

Soos Die Witduif Se Verbyvlug

Die Witduif Se Verbyvlug

Dis Valentynsdag en
orals wapper wit vredesvlae
skynheilig in baie harte een dag lank
in ‘n vertoon van vrede en liefde
maar word vanaand weer saam met die
witduif se neswaartse verbyvlug in skemerlig
gestryk, opgevou en ‘n jaarlank gebêre—–
Geen woorde word so ligweg en ydellik
misbruik as vrede en liefde nie —–
Liefde is die mooiste en grootste maar
liefde is ook vernietigend die wreedste,
maar vandag sal witvlae in harte wapper
en brose vrede en liefde tydelik heers
soos die witduif se verbyvlug—–

Janetta – Helena [Babs] ©




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed