Jongste aktiwiteit:

sout en stoom

di’s die sout di’s die see
di’s die duine di’s die sand
di’s die golwe di’s die skuim
di’s die branders se gedruis

golwe wat spoel kalm en stil
jy is die vryheid en die vrede
ek die donder jy is die flits
jy is die slag ek die gedreun

jy is die dou grys is die mis
ek is die trane en jy die troos
sing stêrre roep groot waters

skril is die skree stoom is die staal
di’s die takka-takka takka-takka
di’s die fluit di’s die spoor

~
V ir Gonubie se Browns




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed