
Soweto Winter
teen stowwerige gras
en droë gat teer pad
lê pandok huise
plastiek vuil om arm
kraaie skree
en pik sagvrot kos
in dié kou werklikheid
van keuses onbewus
sagte informele musiek
balsem vae pyne
keer trane uit maskara oë
in voorstede onbewus
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.