deur AnnaPatat vir Gedigte Merkers: Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 21 Mei 2019 370 gesien 0 Komentare 0hou van Spook – (Kwatryn) Daardie dag toe jy my nie meer bemin word ek persona-non-grata (onsin) binne myself die uitgeworpene ‘n spook wat net dwaal en probeer besin Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende