Spore huistoe
Spore huis toe
Ryno du Plessis 2026
Vasgevang tussen jou berge, versmoor in jou woude,
begeerte na’n nuwe lewe. Stad se liggies en geraas roep my naam.
‘n Droom wat nie mag vaar, ek moes dit veilig bewaar.
Winde waai, my wereld ‘n groot lawaai.
Hoogtes het ek geklim, geval, opgestaan, weer begin.
Jare het verbygegaan die lewe het sy weg gebaan.
Terug waar alles begin, hierdie keer met meer sin.
Veilig tussen jou berge, verwonderd oor jou fonteine, vind ek vrede hier in jou
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.