Jongste aktiwiteit:

Sprei jou vlerke…

Sprei jou vlerke,
vlieg hoog.
Want ‘n mens leef net een keer,
droom groot,
ons lewe nie net vir water en brood.

Laat jou denke die sterrevolle hemelruim haal,
daar is nie ‘n punt wat die einde van jou drome bepaal.
Ek wens jou alle voorspoed vir ‘n blinkvolle toekoms,
glo in Hom en jy sal jou drome uitleef.

Sprei jou vlerke vandag,
moenie eers een keer aan die negatiewe dink nie.
Vlieg hoog,
jy leef net een keer,
voel dit nou,
dis jou drome en jy’s in beheer..

©Kopiereg-Timothy De Vos Botha-Alle Regte Voorbehou 02/09/2015




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed