Jongste aktiwiteit:

Spyse vir die siel

Ek dra my siel op aan U o God
Met hart, en siel en verstand
Riglyn vir my lewe uit U gebod
Plaas ek my sorge in U hand

Dit wat ek wil, die doen ek nie
Geneig kwaad te doen is ek
Al gebruik ek soveel energie
U Heilige Gees in my verstek

My lewe slegs van God geleen
Smag ek na een dag in paradys
Saam met my Verlosser alleen
Sal iemand my die pad dan wys

Nou sien ek U Lig en U waarheid
Streef ek ook nou na U wysheid

©Teárlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak