Stille oseaan
Waarheen vlug jy?
Na ‘n sprokiesland vêr van hier, in jou eie wentelbaan
‘n plek waar jy net in jou diepste drome heen kan gaan
Waarna soek jy?
Weg van die gedruis van verwar wat jy hoor
Waar daar niks is om te verloor
3 Kommentare
-

Koos Elsum
Mooi saamgevat die soeke na eie vrede plek uit die gejaag vd die dag tot dag. Miskien is die antwoord om iets te kry wat jy nie wil verloor nie…
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2022 Snelheids projek