Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dagboek

Deur Etna Wepener
Datum gepubliseer: 17 September 2022 Aantal woorde: 35 31 Kere gelees 2

tyd se pen griffel dagboekverhale
hoofstukke in bloednotules geïnk
kernwoorde as dagdruppels uitgedink
papierlyne gevul met mylpale

wie is werklik die een wat ink laat vloei
in unieke verhaal wat daagliks groei?

Etna Wepener©️




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    17 September 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2022 Snelheids projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 22
Kommentaar telling: 0

Ek is 'n oudonderwyseres. My man, Jan en ek, het in 2018 afgetree. Ons twee reis graag. Ek skryf ook graag gedigte in my vrye tyd en het al 'n debuutbundel, Net eMWee (my voorletters is M.W.) in 2020 laat druk. Dit was 'n baie groot eer om in 2021 deur Ink aangewys te word as die digter met die beste sonnet in daardie kategorie.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 143 gaste aanlyn

Bydraes – Argief