Strate van musiek
Strate van musiek
Die klanke van eens veilige strate, kinders baljaar uit hul nate.
My ma vra ñ koppie suiker, sy bring later weer.
Note van lag, was oral te hore, vandag is daar geen meer orde selfs nie eens meer die straat naam borde.
Skater lê nou aan skerwe, selfs ‘goeie dag’, ons sien later is verby. Vandag probeer ons mekaar vermy.
Dalk sal ons weer so dag kan kry, met musiek in die strate, wysie van vrede al is dit ook lank gelede.
Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.