Jongste aktiwiteit:

Kolmanskop

Kolmanskop

Stilte swyg, jou strate leeg stom aanskou ek jou duine see.

Jou geboue vertel nog hul verhaal, so lank behoue gespaar.

Diamante was jou kroon, nou het jy geen meer loon.

Hartseer, stil vertel jy ons jou storie van glorie.

Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak