Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 107)

skipper was nog altyd iemand wat sy daaglikse sweet in die aanskyn van andere verdien het maar dan was hy ook ‘n man met ‘n oog vir gevaar omdat hy altyd ‘n harde stem gehad het was sy mond soos ‘n tergende seer een dag het mis geval maar nie water bereik nie toe breek […]

met die eerste teug aan my oggend boere troos kom die ryk herinnering van regte egte gemaalde koffie in my neus op en dink ek aan die ryk ou dae van koffie ketels met ‘n sakkie daarin waarin die gemaalde koffie bone mooi uitgemeet geplaas was met kookwater laat trek op die stoof ryk swart […]

daar kom dowwe dae sommige daarvan toe gemis ander deinserig van stowwerige wind deur alles sit ek maar stil op my duin niks versteur my sweeftogte meer alles lyk interessant en gebeur soos die klok tyd aftel ritmiese aard-gebel dofheid kan dalk frustreer maar nie ontmens net effens ouer en traer as jonk wees ©Teárlach

wat maak jou gelukkig die doudruppel wat vroeg aan die blom stingel hang die gedruis van golwe wat jou dagbreek wakker maak wat maak jou gelukkig fisant wat ‘n nuwe dag oopbreek met sy gesang die sonstrale by dagbreek wat jou kamer venster binne kom en verlig wat maak jou gelukkig die klokkie wals wat […]

diepsinnige gedagtes word soms gebou op ‘n bed van pyn of dit fisies of geestelik is maak nie eintlik saak nie so kom jou onderbewuste en gesels hy lustig saam met iemand bokant jou hy sien ‘n skuins pad teen ‘n hang ‘n stroom blanke vrouens wat van links na regs in groot getalle saam […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed