Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 109)

met draai van die wind het onweerswolke dreigend hul weg deur hierdie land gevind van alle kante donder en blits weerbarstige opstandigheid deur onreg en onmin aangehits talle voorsprake van doemprofete het rigtingloos verwarring gesaai hul dwase doel, laat heilig deur die middele midde in hierdie verwoestende storm wik en weeg ‘n kwesbare volk oor […]

wanneer stilte oor my duin heers hoor en proe ek die see lewe hoor en sien ek die skepping hoor en voel ek die wind ver agter my ontwaak die inwoners van wit huisies brom motors op pad werk toe begin gedreun van enkel motor fiets en styg tot inferno klanke van wes na oos […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed