Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 61)

– my duin lê plat lang naweek se verkeer my gees geborrel en gekook ou spiere wakker gemaak en my siel verskerp met adrenalien – agter my duin lê die see glad en stil geen jolyt of gegil meer toue voertuie verdwyn oor duine en velde volgende keer – drie dae op die branders het […]

stories van my eerste onthou is daar stories vertel aan moedersknie kindjie klein Sus en Daan Koeloe en Kiet in die klas Rip-van-Winkel en die Gestewelde kat het hul spore deur my kindwees kom trap moet nie vir Saartjie en Trompie vergeet om terug te kom na die goue draad van stories deur ons dag […]

– die see lê kalm na die nag se gedruis soos elke oggend lê dit raak, raak dit aan strand waar enkele brawe, fikser swemmers die water toets soos pienk blomme bloei in droë herfse fynbos bedek met geel alge net, net nog leef en elke druppel dou nog tel – ©Teárlach

– met my kuns-oë kasteleer die beelde heeltyd van naby tot ver oogspesialis se snaakse keuse seker gedink mens moet balans in jou lewe kan sien ook – mense kasteleer ook daagliks hul waardes feitelik tussen goed tot kwaad soos die wind grassade buig so buig hulle balans soms ook heen en weer na die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed