geliefde
. my beminde hang aan ‘n doringbos haar hare soos bruin stringe pêrels . my geliefde treur soos ‘n treurwilger haar trane soos dou op die gras halms . my beminde vlier soos vlier bosboom haar kleur en geur versprei in die wind . my geliefde vervaag soos mis voor son haar gelaatstrekke erodeer in […]
ʼn grote het gegroet – Jimmy Abbott
ʼn grote het gegroet – Jimmy Abbott op 11 Mei 1959 gebore in Johannesburg die grote stad woonagtig aan westekant in voorstad Newlands arm gebore en getoë ‘onder die broodlyn’ kos was ʼn luukse kaalvoet die pad na skool kindjie-voetsole deur klippe gelooi – seerste seer as pouse aanbreek skuil jy: Jimmy in die hitte […]
Geite en Feite (Silwer)
Snaaks hoe iemand iets kan kwytraak, ander dit kan opraap, en ‘n geit oornag kan laat verander in ‘n feit! Kyk nou maar net weer al die berigte en sensasionele stories en boodskappe wat oor ons spoel vandat die “corona” ontwaak het. Voor dit was dit die “sars” en voor dit … So sal ons […]
Die waarde van vrouwees (Silwer)
So baie mans kla oor hulle vrouens, maar besef nie dat sy die produk is van wat hy (sy liefde / sy houding / sy gedrag) van haar maak nie. Ons vroue is inherent sag, vriendelik en liefdevol, maar boeta, vryf ons verkeerd op en jy gaan vir seker die vonke sien spat. ‘n Vrou […]
Dinge gebeur in drieë … of nie. (Brons)
(Woordtelling: 1052) Ek glo vas dinge (goed of sleg) gebeur altyd in drieë. Dis nie dat ek ‘n bygelowige persoon is nie, geensins nie, maar vandat ek kan onthou is dit asof ek altyd wag vir daardie derde ding om te gebeur, dan weet ek dit is oor en verby vir ‘n lang ruk. Vanoggend […]
Skemer Drome
Jy laat my ‘n klipsteen stoep bou een met ‘n tafel en ‘n dubbel bankie onder ‘n groen druiweprieel met gekartelde potplante ‒ hier en daar vol Kalahari kaktusse en bonsai boompies een met ‘n borrelende fontein en die fyn geur van onsterflikheid een wat uitloop op ‘n gryspad tot onder ‘n Jakaranda boom waar […]