Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 60)

Die kaalvoet vrou ‘n eike skaduwee, stil, sterk, standvastig, diepgewortel in Gees en waarheid. In haar takke is rus, vrede en liefde. Haar groen lower blare ritsel fluistering als is onder beheer… My Kaalvoet kind. Plek-plek is haar bas gekrap, gesny, weggeskeur deur die lewenswinde en donderweer. Storms bars, bliksem strale breek… ‘n gil. Gestroop, […]

– vandag, soos elke dag trek sonstrale my duin se profiel in lang drade in die duin strate op – eerste lig se wasem soos nette oor die see gespan tot natuur vir ontbyt begin aansit – rame van flitse wat ewig kom en gaan in aarde se bestaan in mens-oë vertolk – tog is […]

my oë blouer blou in hul soeke na self met elke verbygaande dag ervaar ek dit meer intens want ek vind my nie meer in die wind se waai nie nes sonstrale as ek in skaduwee staan het sons’ hitte op my vel verslaan die gange van my gedagtes eggo slegs die stiltes waar my […]

half gevormde engeltjies sweef deur my gedagtes vandag soveel wat maar net donsveertjies het tog glo ek, daarbo is hulle almal perfek hulle begin was nog nie eers op kalender gemerk om tot jare te kon strek nie, want op aarde is hul wieg met gruis bedek gesiggies net op sonar geêts word vir mammas […]

– op my duin sit ‘n man die strale van oggend son teken swart skaduwees om hom dit kruip deur yl hare en kleur sy kop brand selle bruin onder sy vel en hare seebries verdamp sweet druppels wat op sy vel vorm van die hitte redeloos kwaad kan hy tog nie wees oor hitte […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed