Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 59)

wye lens kyk ek oor die see van oos na wes streep wit branders heen en weer in reëlmaat opgewen soos die klanke van ‘n wals – wat ek sien neem visueel op bêre dit vir die oudag van swak sien herhalende beelde van mooi en rein soos die musiek van ‘n refrein – in […]

in houtdorstige spel van stroomsproei wemel die blydskap oor baldadige mosgroei volhardend jubellend kabbellend ‘n drenkeling wat sopnat, bibberend stoei oë gretig gerig op toegewyde roei tog droogtong verbaas, eie siel wat bloei sproeineus nuuskierig beslissend dié stroom laat soms merke wat boei deursigtige watergordyne nooi om alles in die borrellende vreugde te gooi © […]

– vroeg-klein was daar geen pyn kom die polio-virus wat verwring vandag stap hy skeef in diep sand soos ‘n krap met een been te min vrolik klink sy stem soos hy sing my duin dawer van stilte deur die golwe se raas dankbaar hervorm dit die strand in alwoeë ewigheid – ©Teárlach

– my siel vry met die koel seelug waar dit sweef oor die lewe se see ver daar onder op my duin sit ek ou man en bewe van die soel seebries wat om my stuif – willens en wetens tart hy die lug waar lig spieël teen eerstelig strale wat fladderend verby hom dans […]

– jou kos was heerlik die aartappels was lekker ai en die skaaptjops so sag die groente slaai so vars maar ek sou … – oor my duin hang daar die mooiste grys misbanke soms draal dit tot twaalf uur voor die seebries dit skuif maar vismeel rook … – ons baai waar meeue draai […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed