Jongste aktiwiteit:

maar


jou kos was heerlik
die aartappels was lekker
ai en die skaaptjops so sag
die groente slaai so vars
maar ek sou …

oor my duin hang daar
die mooiste grys misbanke
soms draal dit tot twaalf uur
voor die seebries dit skuif
maar vismeel rook …

ons baai waar meeue draai
lê wes na oos, son en die maan
gaan albei daar onder verstaan
mooiste van alles die kleure
maar, ou vriend die geure …

sit ek op my duin en dink
hoe gelukkig kan mens wees
om te aanvaar en te bewaar
dit wat mooi en goed is
sonder een maar …

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak