Jongste aktiwiteit:

alwoeë


vroeg-klein was daar geen pyn
kom die polio-virus wat verwring
vandag stap hy skeef in diep sand
soos ‘n krap met een been te min
vrolik klink sy stem soos hy sing
my duin dawer van stilte
deur die golwe se raas
dankbaar hervorm
dit die strand
in alwoeë
ewigheid

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed