Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Liefdestring (Silwer)

Deur Driekie
Datum gepubliseer: 14 April 2021 Aantal woorde: 50 121 Kere gelees 5

deur sielsverlang
kan ek met nabetragting
my *koestermense
aan die hede kom hang

van heinde en ver naderhark
oor *instringtye
se goedvoel besin
en opnuut vasknoop aan my hart

só die Paasverlange verdring
en systap hierdie gedwonge afsondering

©Driekie Grobler
*koestermense – geliefdes na aan my hart
*instringtye – bymekaarkomtye – samesyn




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    14 April 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2021 – OOP-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 95
Kommentaar telling: 127

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 131 gaste aanlyn

Bydraes – Argief