Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 68)

– die sonbrand hou my vandag in die koelte van ons spierwit huis sonder vis, net gebrand by die huis gekom eergister die vitamine dee maak darem op vir die ou bloedrooi velletjies so is daar dae wat verloop wat in mens se geheue vasbrand soos ‘n son se strale wat jou vel verbruin en […]

besiel my met hoop teen doellose opstandigheid oor soveel hedendaagse aversie oorspoel my gemoed met vredesverwagting om kreatiewe denke deurlopend te voed beklad my wese met begrip sodat geen objeksie my ontspoor of toelaat dat ek oorleweningstryd verloor begrens my denke om geanker te bly daagliks met vars verwagting hierdie vloedgolf te ry ©Driekie Grobler […]

– met sagte misgordyn ontvang my duin die vog waarvan mosbedekte fynbos floreer en uitbrei oor die sandveld so gee die een aan die ander lewe soos een mens aan die ander die ware liefde kan oorgee slegs as hy dit self het ontvang het van Hom wat liefde is – ©Teárlach

selfs op my effe klam duin is daar ‘n gerigte en duidelike spoor alles gebeur met ‘n plan in die holtes van my siel lewe daar baie ou gedagtes van weleer alles word gestoor, herkou wees nie bevrees nie alles is altyd in beheer – is dit so wat vertel my ervaring my selfs in […]

“jy moet is amper soos het jy” my duin weergalm soms van gesegdes gedagtes oor wat gedoen is en wat nog gedoen word “as jy jou vrou se aandag wil kry doen net niks” so sê die ouman uit sy lekker terug-lê-stoel luilekker lê hy agteroor en suig sy koffie boerbeskuit ja, dit is mos […]

– saam met die virus-koors verdwyn die mense op strand es apee es patrolleer nou die sand kinders wat dit waag om hul voete op sand te sit word deur ou weeman verklae en genadeloos verpes en vervolg hoe kleinlik kan die weeman tog wees sit en opdroog met hul teeekups wat voor hul opdroog […]

– somer het sy merk hier oor my duin kom maak van nou af die regte egte weskus met sy droë hittegolwe bedags wat soms deurnag diens hou – strakkies luister ek na elke voëlgesang hier net na eerste lig wanneer dag breek en my hart vol is – lees ek tussen lyne vind ek […]

– en die sonstrale verlig my duin paar minute na vyf elke oggend oor leë strande gestroop van mense stap net meeue en strandlopertjies en so begin mense die nuwe jaar toegesluit in hul onwettige dop elkeen smag na eie vrede na ware regverdigheid na die waarheid, punt maar dit word hul ontneem gedwonge gevangenisskap […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed