Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 85)

uit die kraal van my taal kruip daar woorde te voorskyn woorde, begrippe en musiek wat net in my wese hoort elke klank en toets wat in my taal speel uniek die vonkel of hartseer of vrees in jou stem nêrens anders op aarde niemand wyd of ver waardeer of verstaan innerlike wese soos een […]

waar die silwer soom die lyn tussen see en sand verdoesel en verdeel waar die golwe soms die sand wegkalwe in slote wegspoel en verwoes waar die kinders speel en heerlik met mekaar baljaar in vrolike ontspanning waar my duin oor alles uitkyk met die oë van ‘n uil daar waar alles gebeur ©Teárlach

droë takke en verrotte bas splinter en skilfer af en val donker krake verskyn oral dooie bome is vaal en lelik ouderdom het ‘n manier mense dood te laat lyk plooie en grinnike alom wrede werklikheid vertel tog groei daar ook soms nuwe grasgroen takkies uit die dooie dorre stam dalk ‘n immergroen saad so […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed