Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

nuanse

uit die kraal van my taal
kruip daar woorde te voorskyn
woorde, begrippe en musiek
wat net in my wese hoort

elke klank en toets
wat in my taal speel uniek
die vonkel of hartseer
of vrees in jou stem

nêrens anders op aarde
niemand wyd of ver waardeer
of verstaan innerlike wese
soos een van ons eie taal

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed